Aloe pienaarii
Voorkoms
Aloe pienaarii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. pienaarii
|
Binomiale naam | |
Aloe pienaarii Pole-Evans, 1915
|
Aloe pienaarii is 'n aalwyn wat inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom dit in Limpopo en Mpumalanga voor.