Astroloba congesta
Voorkoms
Astroloba congesta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. congesta
|
Binomiale naam | |
Astroloba congesta (Salm-Dyck) Uitewaal, (1947)
| |
Sinonieme | |
|
Astroloba congesta is 'n plant wat inheems aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap is. Die spesie kom voor van Prins Albert en Victoria-Wes, ooswaarts tot by Cradock en Grahamstad. Die plant het 'n voorkomsgebied van 52 644 km². Dit het tans geen bedreiging nie maar kan bedreig word deur die ontginning van skaliegas in die toekoms.