Baardwalvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baardwalvisse
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Cetacea
Suborde: Mysticeti
Cope, 1891
Diversiteit
Ongeveer 15 spesies
Families

Balaenidae
Balaenopteridae
Eschrichtiidae
Neobalaenidae
Janjucetidae

Die baardwalvisse, ook genoem baleinwalvisse, vorm die suborde Mysticeti: een van twee subordes van die Cetacea (walvisagtiges: walvisse, dolfyne en tornyne).

Walvisbaard, ook bekend as balein

Baardwalvisse is tandlose walvisse met twee rye horingplate (baleine) wat gebruik word as 'n sif om sy voedsel uit die water te filter. Hierdie eienskap is die Mysticeti se kenmerkende eienskap: die ander suborde, die Odontoceti het almal tande. Baardwalvisse het wel tande terwyl hulle embrios is en daar is fossiele van baardwalvisse ontdek wat ook tande gehad het, vóór hulle baleinplate ontwikkel het. Die suborde bevat vier families en veertien spesies.

Sien ook[wysig]