Gaan na inhoud

Banyana-Banyana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-Afrika
Volle naam SA nasionale vrouesokkerspan
Bynaam/me Banyana-Banyana
(die meisies)
Tuisveld ENB-stadion, Soweto, Johannesburg
Kapasiteit 94 700
Afrigter Desiree Ellis
Kaptein Janine van Wyk
Liga CAF
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Banyana-Banyana is die bynaam van Suid-Afrika se vrouesokkerspan.[1] Banyana-Banyana beteken letterlike "die meisies". Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging bestuur. Hulle het hul eerste amptelike wedstryd op 30 Mei 1993 teen Swaziland (nou Eswatini) gespeel.

Die span het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer.[2] Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2019 vir FIFA se wêreldbekertoernooi vir vroue gekwalifiseer.

Toernooirekord

[wysig | wysig bron]

Wêreldbeker

[wysig | wysig bron]
Wêreldbeker eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
Vlag van Volksrepubliek China 1991 Verban
Vlag van Swede 1995 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Verenigde State van Amerika 1999 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Verenigde State van Amerika 2003 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Volksrepubliek China 2007 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Duitsland 2011 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Kanada 2015 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Frankryk 2019 Gekwalifiseer 3 0 0 3 1 8 –7
Totaal 1/9 3 0 0 3 1 8 –7

Olimpiese Spele

[wysig | wysig bron]
Olimpiese eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
Vlag van Verenigde State van Amerika 1996 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Australië 2000 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Griekeland 2004 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Volksrepubliek China 2008 Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Verenigde Koninkryk 2012 Groepfase 3 0 1 2 1 7 −6
Vlag van Brasilië 2016 Groepfase 3 0 1 2 0 3 −3
Vlag van Japan 2020 Nie gekwalifiseer nie
Totaal 2/7 6 0 2 4 1 10 −9

Afrika-vrouekampioenskap

[wysig | wysig bron]
CAF-vrouekampioenskap
Jaar Rondte GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
1991 Verban
1995 Naaswenner 6 3 1 2 19 20 −1
Vlag van Nigerië 1998 Groepfase 2 0 0 2 2 7 −5
Vlag van Suid-Afrika 2000 Naaswenners 5 4 0 1 9 3 +6
Vlag van Nigerië 2002 Vierde plek 5 2 1 2 6 11 −5
Vlag van Suid-Afrika 2004 Groepfase 3 0 0 3 2 7 −5
Vlag van Nigerië 2006 Derde plek 5 2 1 2 8 5 +3
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee 2008 Naaswenner 5 3 0 2 7 4 +3
Vlag van Suid-Afrika 2010 Derde plek 5 3 1 1 10 6 +4
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee 2012 Naaswenner 5 3 0 2 6 6 0
Vlag van Namibië 2014 Vierde plek 5 1 1 3 7 6 +1
Vlag van Kameroen 2016 Vierde plek 5 1 1 3 5 3 +2
Vlag van Ghana 2018 Naaswenner 5 3 0 2 11 2 +9
Totaal 5 keer naaswenners 56 25 8 23 92 80 +12

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "Banyana secure historic passage to London". FIFA. 12 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2014. Besoek op 13 September 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]