Konfederasie van Afrikasokker
Voorkoms
(Aangestuur vanaf CAF)
CAF | |
---|---|
Kenteken van die CAF
| |
Franse naam | Confédération Africaine de Football |
Arabiese naam | الإتحاد الأفريقي لكرة القدم |
Engelse naam | Confederation of African Football |
Vasteland | Afrika |
Sportsoorte | Sokker |
Gestig op | 8 Februarie 1957 |
Gestig in | Khartoem, Soedan |
President | Patrice Motsepe |
Sekretaris-generaal | Véron Mosengo-Omba |
Sambreelorganisasie | FIFA |
Konfederasies | UNAF, WAFU, UNIFFAC, CECAFA, COSAFA |
Setel | Giza, Egipte |
Lede | 56 |
Amptelike tale | Arabies, Engels en Frans |
Amptelike webwerf | cafonline.com |
Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confédération Africaine de Football in Frans; Arabies: الإتحاد الأفريقي لكرة القدم; Engels: Confederation of African Football) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza, Egipte, geleë. Die amptelike tale is Arabies, Engels en Frans. Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.
Lidlande
[wysig | wysig bron]Presidente
[wysig | wysig bron]Presidentskap | President | Van | Tot | Nasionaliteit |
---|---|---|---|---|
1 | Abdel Aziz Abdallah Salem | 1957 | 1958 | Egipte |
2 | Abdel Aziz Moustafa | 1958 | 1968 | Verenigde Arabiese Republiek |
3 | Abdel Halim Mohammad | 1968 | 1972 | Soedan |
4 | Ydnekatchew Tessema | 1972 | 1987 | Ethiopië |
5 | Abdel Halim Mohammad | 1987 | 1988 | Soedan |
6 | Issa Hayatou | 1988 | 2017 | Kameroen |
7 | Ahmad Ahmad | 2017 | 2021 | Madagaskar |
8 | Patrice Motsepe | 2021 | hede | Suid-Afrika |
Toernooie
[wysig | wysig bron]CAF organiseer die volgende sokkertoernooie:
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Konfederasie van Afrikasokker.
- (ar) (en) (fr) CAF se amptelike webtuiste