Bergsering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bergsering
S.A. nasionale nommer: 269 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Kirkiaceae
Genus: Kirkia
Spesie: K. wilmsii
Binomiale naam
Kirkia wilmsii
Engl.

Die Bergsering (Kirkia wilmsii) is 'n klein, bladwisselende boom wat voorkom op berghellings en klipperige plekke in droë bosveld in die noordooste van Suid-Afrika.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 107. ISBN 978-1-77007-759-1.