Bhimrao Ramji Ambedkar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bhimrao Ramji Ambedkar
Bhimrao Ramji Ambedkar

Bhimrao Ramji Ambedkar in 1939[1]


1ste Minister van Reg en Geregtigheid
Ampstermyn
15 Augustus 1947 – September 1951
Eerste minister Jawaharlal Nehru
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Charu Chandra Biswas

Voorsitter van die Grondwetkomitee
Ampstermyn
29 Augustus 1947 – 24 Januarie 1950
Eerste minister Jawaharlal Nehru

Arbeidslid, Onderkoning se Uitvoerende Raad
Ampstermyn
1942 – 1946
Voorafgegaan deur Feroz Khan Noon
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Geboorte (1891-04-14)14 April 1891
Mahu, Brits-Indië (nou in Indië)
Sterfte 6 Desember 1956 (op 65)
Delhi, Indië
Eggenoot/eggenote Ramabai (huwelik in 1906)[2]
Savita Ambedkar (huwelik in 1948)[3]
Alma mater Universiteit van Mumbai
Columbia Universiteit
Universiteit van Londen
London School of Economics
Religie Hindoeïsme (1891–1935)
Boeddhisme (1935–1956)
Toekennings Bharat Ratna Ribbon.svg Bharat Ratna
Babasaheb word as bodhisatva vereer

Bhimrao Ramji Ambedkar (Hindi: भीमराव रामजी आंबेडकर [bʱiːmraːw raːmdʑiː aːmbeːɽkər]; 14 April 18916 Desember 1956), algemeen bekend onder die naam Babasaheb, was 'n Indiese regsgeleerde, ekonoom, politikus en gelykheidsvegter wat aksie teen die diskriminasie en ongelyke behandeling van die Onaanraakbare (Dalite) geneem het. Sy bekering tot Boeddhisme het tot die stigting van die Boeddhistiese Dalitbeweging gelei. Verder het hy 'n rol in die stryd vir vroueregte en die arbeidersbeweging gespeel. Hy was die eerste minister van justisie in die onafhanklike Indië en hy word herken as die mees vooraanstaande vormer van die Grondwet van Indië.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Pritchett, Frances. "youth". Columbia.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2010. 
  2. (en) Pritchett, Frances. "In the 1900s" (PHP). Verkry op 5 Januarie 2012. 
  3. (en) Pritchett, Frances. "In the 1940s". Verkry op 13 Junie 2012. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]