Birkhall

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uitsig oor Birkhall

Birkhall (van die Skotse Birk Haugh, Berkeboom-rivierweiland[1]) is ’n koninklike landgoed van 210 km² op Royal Deeside in Aberdeenshire, Skotland.[2]

Die herehuis op die landgoed is in 1715 gebou[3] en het aan die Gordon-familie behoort. In 1849 het prins Albert, die prinsgemaal van koningin Victoria, dit gekoop.[3] Dit het in 1930 die Deeside-tuiste van koningin Elizabeth, die koninginmoeder, geword en later van prins Charles, wat ook die Hertog van Rothesay is.[2][3] Hy het sy tweede wittebrood hier deurgebring.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. Plekname van die Nasionale Cairngorms-park
  2. 2,0 2,1 Birkhall”. Die Prins van Wallis. URL besoek op 2012-02-07.
  3. 3,0 3,1 3,2 HELLO!”. Hellomagazine.com: 2005-03-18. URL besoek op 2012-02-07.

Koördinate: 57°01′43″N 3°04′26″W / 57.0287°N 3.0740°W / 57.0287; -3.0740