Boggel-eenhoringvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Boggel-eenhoringvis
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Acanthuridae
Subfamilie: Nasinae
Genus: Naso
Spesie: N. brachycentron
Binomiale naam
Naso brachycentron
Valenciennes, 1835

Die Boggel-eenhoringvis (Naso brachycentron) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Humpback unicornfish.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 60 cm lank. 'n Kenmerk van die vis is die boggel op die rug. Slegs die mannetjies ontwikkel 'n horing op die voorkop. Die boonste gedeelte van die lyf is blou-grys met 'n wit onderkant en daar is wit spikkels om die oë en agter die kop. Die onvolwasse vissies is grys en stertvin basis is wit.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 8 tot 30m diep is. Hulle is alleenlopers maar soms as pare saamleef en ook in klein groepies. Die vis vreet alge en soöplankton. Hierdie spesie word minder dikwels gesien.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]