Borseltand-vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Borseltand-vlindervis
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Hemitaurichthys
Spesie: H. zoster
Binomiale naam
Hemitaurichthys zoster
(Bennett, 1831)

Die Borseltand-vlindervis (Hemitaurichthys zoster) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Belted butterflyfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 18 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water van 1 – 120 m diep. Die middel van die lyf is wit en die res van die lyf en dorsale vinne is gelerig. Die pektorale, anale en stertvin is wit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]