Boslepelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boslepelhout
Cassine peragua boom met blomme in Kaapstad
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiospermae
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Cassine
Spesie: C. peragua
Binomiale naam
Cassine peragua
L.

Die boslepelhout of Kaapse saffraan (Cassine peragua) is 'n plant wat as struik of klein boompie voorkom. Dit groei in verskeie habitats aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die vrugte is 5 mm in deursnee en is donkerpers wanneer dit ryp is. Gedurende die laat 17de eeu is groot skeplepels van die hout gemaak. Daar is twee subspesies:

  • C. peragua subsp. affinis (Sond.) R.H.Archer
  • C. peragua subsp. barbata (L.) R.H.Archer

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Cassine peragua

Bron[wysig | wysig bron]