Breëstreep-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Breëstreep-ghieliemientjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. annectens
Binomiale naam
Barbus annectens
Gilchrist & W. W. Thompson, 1917

Die Breëstreep-ghieliemientjie (Barbus annectens) is 'n varswatervis wat voorkom in die ooskus riviere van Afrika vanaf die Zambezirivier suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Broadstriped barb.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is deurskynend olyfbruin aan die bokant met drie vlekke of een donker streep horisontaal oor die lyf en is silwer aan die onderkant. Die donker streep kan ook bestaan uit drie kolle. Daar is ook 'n donker kol op die stertvin se basis en daar is twee pare kort baarde om die mond. Die vis word tot 75 mm lank. Die vis is nou verbind of kan dieselfde spesie wees as die Barotse-ghieliemientjie.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in stadigvloeiende strome met plantegroei in.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]