Bruinbekvingerblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bruinbekvingerblaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. payos
Binomiale naam
Vitex payos
(Lour.) Merr., 1935

Die bruinbekvingerblaar (Vitex payos) is 'n middelgroot boom wat in die bosveldplantegroei van Zimbabwe voorkom, asook in Mosambiek en noordwaards tot in Oos-Afrika.[1] Die boom het 'n geronde kroon. In Engels word dit die chocolate berry genoem.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Vitex payos (Lour.) Merr.. Flora of Zimbabwe. URL besoek op 2017-06-16.