Bruinerige beeskloutjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bruinerige beeskloutjie
Lithops lesliei 2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. lesliei
Binomiale naam
Lithops lesliei
(N.E.Br.) N.E.Br.

Die bruinerige beeskloutjie (Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br.) is 'n dwergplantjie uit die vygiefamilie. Dit is een van die "lewende steentjies" van die geslag Lithops.

Die SANBI-rooilys bevat twee ondersoorte:

Altwee word as (NT) (amper bedreig) gelys, omrede hulle veral deur sangomas (tradisionele helers) versamel word, en hul habitat deur behuisingsontwikkeling verdwyn.

Die plant kan baie hoë temperature verdra. Eller en Nipkow meld dat plantjies wat dae lank aan 56 ⁰C blootgestel is, dit sonder skade oorleef het.[3]

Galery[wysig | wysig bron]

Landbou[wysig | wysig bron]

Die beweidingskapasiteit is gering:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde[4] 1 1.2 0.99

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. SANBI.
  2. SANBI.
  3. Life Strategies of Succulents in Deserts: With Special Reference to the Namib Desert, Dieter J. von Willert, CUP Archive, 1992, ISBN 0-521-24468-4, ISBN 978-0-521-24468-8, bls. 134
  4. P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.