Calpurnia
Voorkoms
Calpurnia | |
---|---|
Calpurnia sericea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Podalyrieae |
Genus: | Calpurnia E.Mey., (1836) |
Spesies | |
Calpurnia (keurbome) is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie. Die genus is inheems in Afrika en Indië.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is ses spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Calpurnia aurea (Aiton) Benth.
- Calpurnia glabrata Brummitt
- Calpurnia intrusa (R.Br.) E.Mey.
- Calpurnia reflexa A.J.Beaumont
- Calpurnia sericea Harv.
- Calpurnia woodii Schinz