Combretum bracteosum
Voorkoms
Hikklimop | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Combretaceae |
Genus: | Combretum |
Spesie: | C. bracteosum
|
Binomiale naam | |
Combretum bracteosum (Hochst.) Engl. & Diels, 1899
| |
Sinonieme | |
|
Die hikklimop (Combretum bracteosum) is 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en Oos-Kaap. Die plant is ook bekend gestel in Bangladesh.
Die boom se FSA-nommer is 532.2.[1]