Groenstamkanniedood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Commiphora neglecta)
Jump to navigation Jump to search

Groenstamkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. neglecta
Binomiale naam
Commiphora neglecta
Verd., 1951

Die Groenstamkanniedood (Commiphora neglecta) is 'n boom wat voorkom in bosveldplantegroei in Limpopo, deur die Krugerwildtuin, suidwaarts tot in die sentrale deel van KwaZulu-Natal. Die boom het 'n groen stam en kom in klein stande (groepe) voor.

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]