Disa cardinalis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Disa cardinalis
Disa cardinalis 250603.jpg
Disa cardinalis - Flickr - Ragnhild & Neil Crawford.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Spesie:
D. cardinalis
Binomiale naam
Disa cardinalis
H.P.Linder

Disa cardinalis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg tussen Barrydale en die Gouritsrivier op noordelike hellings voor langs standhoudende strome tot op hoogtes van 600 m. Die spesie het geen bedreigings nie en word beskou as raar.

Bronne[wysig | wysig bron]