Dubbelkroonboom
Voorkoms
Dubbelkroonboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Julbernardia |
Spesie: | J. globiflora
|
Binomiale naam | |
Julbernardia globiflora (Benth.) Troupin, (1950)
| |
Sinonieme | |
|
Die dubbelkroonboom (Julbernardia globiflora) is 'n boom wat wydverspreid in Zimbabwe en die sentrale Mosambiek voorkom. Kenmerkend van die boom is die donkerbruin peule wat bo die kroon uitstaan.
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dubbelkroonboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Dubbelkroonboom