Duinemirtebessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Duinemirtebessie
vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiospermae
(klade): Eudicots
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eugenia
Spesie: E. capensis
Binomiale naam
Eugenia capensis
(Eckl. & Zeyh.) Harv., 1838

Die Duinemirtebessie (Eugenia capensis) is 'n struik of 'n klein boom wat in duinebos voorkom vanaf Port Elizabeth tot anderkant Beira. Die plant is 'n geoksiel [1]

Hierdie spesie is die maklikste uitkenbaar van die genus. Die blare is kenmerkend kruisgewys, teenoorstaande, sittend, byna rond met rande wat na onder gerol is.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]