Modjadji-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Encephalartos transvenosus)
Jump to navigation Jump to search

Modjadji-broodboom
Encephalartos transvenosus, habitus, Manie van der Schijff BT, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. transvenosus
Binomiale naam
Encephalartos transvenosus
Stapf & Burtt-Davy

Die Modjadji-broodboom (Encephalartos transvenosus) is 'n broodboom wat voorkom op die berghellings bo die hoofkraal van die reënkoningin, Modjadji, oos van Duiwelskloof, en in die Soutpansberg, Limpopo. Die boom kan tot 13 m hoog raak en is een van die grootstes in die wêreld en ook die bekendste in Suider-Afrika. Die broodboom was goed beskerm deur die generasies reënkoninginne wat bygedra het tot die broodboomwoud.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]