Gaan na inhoud

Ericoideae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ericoideae
Erica cinerea
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Subfamilie: Ericoideae
Link 1829[1]
Tipegenus
Erica
Genusgroep

Ericoideae is 'n subfamilie van Ericaceae, en bestaan uit negentien genera en 1 790 spesies, die grootste hiervan is Rhododendron, gevolg deur Erica.

Subdivisie

[wysig | wysig bron]

Sedert 2022 is daar vyf aanvaarde genusgroepe:[2]

Lys van genera:[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Link, JHF. Handbuch zur Erkennung der nutzbarsten und am häufigsten vorkommenden Gewächse 1: 602. 1829.
  2. NCBI
  3. "Diplarche Hook.f. & Thomson". Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 20 November 2022.
  4. "Bruckenthalia Rchb." Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 20 November 2022.
  5. "Rhododendron L." Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 20 November 2022.
  6. Stevens, P.F. (2001). "List of Genera in Ericaceae". Angiosperm Phylogeny Website. Retrieved 2022-11-20.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Ericoideae