Erica roseoloba
Voorkoms
Erica roseoloba | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. roseoloba
|
Binomiale naam | |
Erica roseoloba E.G.H.Oliv., (1996)
|
Erica roseoloba is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Klein-Swartberg voor. Dit groei op suidelike hange op kranse en rots lysies. Die habitat is stabiel en die plant word beskou as seldsaam.