Faraway George

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Faraway George
GeboortenaamHeinrich George Günter
Gebore24 April 1990 (1990-04-24) (30 jaar oud)
Pietersburg, Limpopo
OorsprongRobertson, Wes-Kaap
GenresFolk
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, tromspeler
Jare aktief2015 - hede
Webwerfwww.farawaygeorge.co.za

Faraway George (gebore Heinrich George Günter op 24 April 1990 in Pietersburg, Limpopo) is 'n Suid-Afrikaanse musikant wat in Afrikaans en Engels sing. Hy was 'n deelnemer aan die sangkompetisie Die Kontrak. Hy is die medeskrywer van Len Muller se liedjie "Sing vir sente" op laasgenoemde se album Oog van die storm.[1]

Biografie[wysig | wysig bron]

Hy is in Pietersburg, Limpopo, gebore en het aan die Hoërskool Pietersburg skoolgegaan.[2] Hy speel reeds van die ouderdom van 14 kitaar.

Diskografie[wysig | wysig bron]

EP's[wysig | wysig bron]

Enkelspelers[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://web.archive.org/web/20190122132011/https://www.facebook.com/lenmuller1/videos/341576223350993
  2. Viljoen, Barry (28 September 2017). "Oudinwoner, sanger Faraway George kuier in Polokwane". Polokwane Observer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2019. Besoek op 10 November 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]