Fernanda Montenegro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fernanda Montenegro
Fernanda Montenegro.jpg
Gebore
Arlette Pinheiro Esteves Torres

16 Oktober 1929
NasionaliteitBrasiliaan
BeroepAktrise

Fernanda Montenegro (16 Oktober 1929 – ), gebore Arlette Pinheiro Esteves Torres in Rio de Janeiro, is 'n Brasiliaanse aktrise. Sy is in 1999 vir 'n Academy Award genomineer vir haar hoofrol in Central do Brasil en het al verskeie ander toekennings ontvang.

Fernanda Montenegro, 1967.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]