Julia Roberts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Julia Roberts (gebore op 28 Oktober 1967)[1] is ’n Amerikaanse aktrise .Sy het ’n Hollywood-ster geword ná haar verskyning in die romantiese komedie Pretty Woman (1990)

Haar flieks sluit in Mystic Pizza (1988), Sleeping with the Enemy (1991), Hook (1991), The Pelican Brief (1993), My Best Friend's Wedding (1997), Conspiracy Theory (1997), Notting Hill (1999), Runaway Bride (1999), Ocean's Eleven (2001), Mona Lisa Smile (2003), Ocean's Twelve (2004), Valentine's Day (2010) en Eat Pray Love (2010). Sy is een van die aktrises wat die meeste geld by die loket laat inrol het.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Julia Roberts Biography (1967–)”. FilmReference.com. URL besoek op 25 Oktober 2013.
  2. People Index”. Box Office Mojo: 15 Desember 2012. URL besoek op 15 Desember 2012.