Sally Field

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sally Field
Sally Field 2012.jpg
Field op 22 Mei 2012
Gebore
Sally Margaret Field

6 November 1946
NasionaliteitVerenigde State van Amerika
BeroepRegisseur, aktrise
Jare aktief1962–
Webwerfhttp://www.sallyfield.com

Sally Margaret Field is 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse regisseur en aktrise. Field is op 6 November 1946 in Pasadena, Kalifornië in die Verenigde State van Amerika gebore. Sy het in verskeie rolprente gespeel, onder andere Norma Rae, Murphy's Romance, Forrest Gump, Steel Magnolias, The Amazing Spider-Man en Lincoln. Sy het ook in 'n aantal TV-programme opgetree en het verskeie pryse vir haar toneelspel ontvang.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]