Ford Prefect

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ford Prefect
1948 Ford Prefect E93A.jpg
1948 Ford Prefect E93A Saloon
Oorsig
Vervaardiger Ford van Brittanje
Produksie 1938–61
Montering Verenigde Koninkryk
Australië[1]
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 2- of 4-deursedan [1]
2-deurtoermotor of -koepee[1]
Uitleg Voorenjin, agterwielaangedrewe
Spesifikasies
Enjin 1172 cc Ford syklep I4
Ratkas 3-ganghandrat
Lengte 3835 mm
Breedte 1549 mm
Hoogte 1610 mm [2]
Asafstand 2210 mm [3]
Plek in geskiedenis
Voorganger Ford 7Y
Opvolger Ford Anglia
Variante Ford Anglia
Ford Popular

Die Ford Prefect was 'n motor wat van 1938-1961 deur die Ford Motormaatskappy in die Verenigde Koninkryk vervaardig is.

Die volgende modelle is vervaardig:

  • E93A is vervaardig van 1938 tot 1949,
  • E493A is vervaardig van 1949 tot 1953,
  • 100E is vervaardig van 1953 tot 1959,
  • 107E is vervaardig van 1959 tot 1961.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 Ballard, Bill (2003), Small Fords English and Australian: Recognition and Restoration, Renniks Publications, p. 46, ISBN 978-1876720070 
  2. (29 April 1971) “Design Progress: Small Fords”. 'Autocar' 134: 10–12.
  3. Culshaw; Horrobin (1974). Complete Catalogue of British Cars. London: Macmillan. ISBN 0-333-16689-2.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.