Ford Sierra RS Cosworth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ford Sierra RS Cosworth
Cosworth800px.jpg
Oorsig
Vervaardiger Ford Motormaatskappy
Produksie 30,932
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 3-deur luikrug (1986-1987)
4-deur sedan (1988-1992)
Uitleg voorenjin,
agterwieldryf (1986-1989)
vierwieldryf (1990-1992)
Spesifikasies
Enjin(s) Cosworth YBD, 204-220 pk
Ratkas 5-gang Borg Warner
Lengte 4460 mm
Breedte 1730 mm
Hoogte 1380 mm
Massa 1206 kg tot 1305 kg
Plek in geskiedenis
Variante Ford Escort RS Cosworth
Ford Sierra RS Cosworth (1986)
Ford Sierra RS Cosworth 4x4 (1992)
Ford Sierra RS500 by Essen Motorskou 2011
Ford Sierra RS500

Die Ford Sierra RS Cosworth was 'n hoëverrigtingweergawe van die produksie-Ford Sierra. Dit was die resultaat van 'n Ford Motorsportprojek wat ten doel gehad het om 'n algehele wenner vir Groep A-motorwedrenne in Europa te produseer.

RS Cosworth '86[wysig | wysig bron]

Enjin:

  • R4 2,0 liter (1993 cc), 4 kleppe per silinder, DBNA
  • Turbo-aanjaer: Garrett T3
  • Toevoerstelsel: elektroniese brandstofinspuiting Marelli-Weber
  • Drukverhouding: 8.0: 1
  • Boor x slag: 90,80 × 76,95 mm
  • Maksimumkrag: 204 kW (150 kW) teen 6000 opm
  • Maksimumwringkrag: 277 Nm teen 4500 opm

Verrigting:

  • Versnelling 0-100 km/h: 6.8 s
  • Versnelling 0-160 km/h: 16.1 s
  • Maksimumspoed: 230 km/h

Cosworth RS500 '87[wysig | wysig bron]

Enjin:

  • R4 2.0 liter (1993 cc), 4 kleppe per silinder, DBNA
  • Turbo-aanjaer: Garrett T04
  • Toevoerstelsel: elektroniese brandstofinspuiting Jetronic
  • Drukverhouding: 8.0: 1
  • Boor x slag: 90,80 × 76,95 mm
  • Maksimumkrag: 227 kW (167 kW) teen 6000 opm
  • Maksimumwringkrag: 277 Nm teen 4500 opm

Verrigting:

  • Versnelling 0-100 km/h: 6.1 s
  • Maksimumspoed: 248 km/h

RS Cosworth 4x4 '90[wysig | wysig bron]

Enjin:

  • R4 2.0 liter (1993 cc), 4 kleppe per silinder, DBNA
  • Turbo-aanjaer: Garrett T3
  • Toevoerstelsel: elektroniese brandstofinspuiting Marelli-Weber
  • Drukverhouding: 8.0: 1
  • Boor x slag: 90,80 × 76,95 mm
  • Maksimumkrag: 220 kW (162 kW) teen 6250 opm
  • Maksimumwringkrag: 290 Nm teen 3500 opm

Verrigting:

  • Versnelling 0-100 km/h: 5.6 s
  • Versnelling 0-160 km/h: 14.9 s
  • Maksimumspoed: 230 km/h