Trimeria trinervis
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Fynblaarwildemoerbei)
Fynblaarwildemoerbei | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Salicaceae |
Genus: | Trimeria |
Spesie: | T. trinervis
|
Binomiale naam | |
Trimeria trinervis Harv.
| |
Sinonieme | |
|
Die fynblaarwildemoerbei (Trimeria trinervis) is 'n boom wat deel is van die Salicaceae familie. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf Knysna tot by die suide van Mpumalanga.
Die boom se FSA-nommer is 504.[1]