Gariep Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
In Augustus 2016 saamgesmelt met Maletswai as Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Joe Gqabi | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC144 | ||
Hoofstad | Burgersdorp | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 8 911 km² | ||
Bevolking | 33,677(2011) |
Die Gariep Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Maletswai Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt op 3 Augustus 2016.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit (2011-sensus):[1]
Plek | Kode | Oppervlak (km2) | Bevolking |
---|---|---|---|
Burgersdorp | 289005 | 27.92 | 5,241 |
Khayamnandi | 289008 | 2.67 | 4,724 |
Mzamomhle | 289006 | 1.27 | 4,656 |
Nozizwe | 289003 | 0.47 | 1,393 |
Oviston | 289001 | 358.88 | 658 |
Steynsburg | 289009 | 14.70 | 2488 |
Tembisa | 289007 | 1.74 | 6,094 |
Venterstad | 289002 | 17.59 | 3596 |
Res van die munisipaliteit | 289004 | 8,485.82 | 4,826 |