Gebruiker:Ossewa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pretoria

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
Flag-map of South Africa.svg Hierdie gebruiker woon in Suid-Afrika.
Kaart van Gauteng munisipaliteite (2011).svg Hierdie gebruiker woon in Gauteng.
Male.svg Hierdie gebruiker is manlik.
Google Chrome Hierdie gebruiker dra by met Google Chrome.
MacBook.jpg Hierdie gebruiker dra by met 'n skootrekenaar
Orion Belt2.jpg
Hierdie gebruiker hou van die son, maan en sterre.
Close-up photo of a 3.5-inch floppy disk.jpg Hierdie gebruiker onthou nog die slapskyf (floppy).
Flag of FIAV.svg
Hierdie gebruiker hou van vlae en vaandels.

Hierdie gegruiker woon in Pretoria en werk in die oppervlakmonterings-bedryf in Gauteng en somtyds in ander provinsies. Hy stel belang in fotografie, geskiedenis, ou geboue, tegnologie, tuinmaak, bome, plante, diere, musiek, treine, vuurtorings, voëls, vlinders, insekte en die Amerikaanse Mafia. Hierdie gebruiker sal altyd YouTube-advertensies oorslaan.

Yeoman-redakteur
(6 jaar, 4 000+)
Toegeken deur Aliwal2012 op 4 September 2018