Gestippelde snellervis
Voorkoms
Gestippelde snellervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. viridescens
|
Binomiale naam | |
Balistoides viridescens (Bloch & J. G. Schneider, 1801)
|
Die gestippelde snellervis (Balistoides viridescens) is 'n vis wat voorkom in die Indiese- Stille Oseaan-gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Titan triggerfish bekend.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die vis word tot 75 cm lank en is plomp en ovaalvormig. Die lyf is groenerig geel en word ligter na die stertvin se kant. Daar is donker merke op die skubbe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3