Geysdorp
Voorkoms
Geysdorp | |
---|---|
Koördinate: 26°32′S 25°18′O / 26.533°S 25.300°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Tswaing |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,58 km2 (1,38 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 365 |
• Digtheid | 381/km2 (990/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 2.5% |
• Swart mense | 96.0% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 91.1% |
• Sotho | 2.6% |
• Afrikaans | 2.1% |
• Zoeloe | 1.2% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 2771 |
Poskode (posbusse) | 2771 |
Skakelkode | 053 |
Geysdorp is 'n dorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is noordwes van Delareyville geleë.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die Transvaalse regering het op 22 Januarie 1895 toestemming gegee vir die stigting van die dorp op die plaas Paardefontein, distrik Lichtenburg. Dit is onseker na wie die dorp genoem is, maar een moontlikheid is kmdt. N.C. Gey van Pittius (1837–1893), administrateur van die Republiek van Goosen.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Geysdorp". Sensus 2011.
- ↑ (en) Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 175. Besoek op 15 Januarie 2017.