Gladde gousiektebossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gladde gousiektebossie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
V. thamnus
Binomiale naam
Vangueria thamnus
(Robyns) Lantz
Sinonieme
  • Pachystigma thamnus Robyns

Die gladde gousiektebossie (Vangueria thamnus (Robyns) Lantz) is 'n ondergrondse boom wat endemies aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, die oostelike Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.[1]

Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020.