Gladiolus griseus
Voorkoms
Gladiolus griseus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. griseus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus griseus Goldblatt & J.C.Manning, (1998)
| |
Sinonieme | |
|
Gladiolus griseus is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Saldanha tot by Milnerton. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en die populasie word geskat op slegs 250 plante wat in drie, gefragmenteerde subpopulasies voorkom.