Milnerton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Milnerton
Die Tafelberg soos gesien vanaf Milnerton
Die Tafelberg soos gesien vanaf Milnerton
Ligging van Milnerton op 'n kaart (Kaapstad)
Milnerton
Milnerton
Koördinate: 33°52′0″S 18°30′0″O Koördinate: 33°52′0″S 18°30′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Stigting 1898
Oppervlak
 - Voorstad 110,75 km²  (42,8 vk m)
Bevolking (2001)
 - Voorstad 81 366
 - Digtheid 730/km² (1 900/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7441
Skakelkode(s) 021

Milnerton is 'n noordelike voorstad van Kaapstad. Die dorp is 11 km vanaf Kaapstad stadsentrum. Die voorstad het 'n bevolking van 81 366 in 2001 gehad. Dit is gestig in 1898, word 'n munisipaliteit in 1955 en is genoem na lord Alfred Milner.