Grover Cleveland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stephen Grover Cleveland
President Grover Cleveland Restored.jpg
22ste en 24ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18854 Maart 1889
4 Maart 18934 Maart 1897
Voorganger Chester A. Arthur (1885)
Benjamin Harrison (1893)
Opvolger Benjamin Harrison (1889)
William McKinley (1897)
Geboortedatum 18 Maart 1837
Geboorteplek Caldwell, New Jersey
Sterftedatum 24 Junie 1908
Sterfteplek Princeton, New Jersey
Eerste Dame Frances Folsom
Politieke party Demokraat
Visepresident Thomas A. Hendricks (1885)
Geen (1885–1889)
Adlai Stevenson I (1893–1897)
Handtekening Grover Cleveland Signature.svg

Stephen Grover Cleveland (18 Maart 183724 Junie 1908) was die 22ste en 24ste President van die Verenigde State. Hy is die enigste persoon wat twee nie-agtereensvolgende termyne as president gedien het (1885–1889 en 1893–1897) en is gevolglik die enigste persoon wat twee keer getel moet word wanneer die aantal presidente bepaal word. Tydens sy tweede ampstermyn het Utah op 4 Januarie 1896 die 45ste deelstaat van die Verenigde State geword.