Benjamin Harrison

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Benjamin Harrison
President Benjamin Harrison 1897.jpg
23ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18894 Maart 1893
Voorganger Grover Cleveland
Opvolger Grover Cleveland
Geboortedatum 20 Augustus 1833
Geboorteplek North Bend, Ohio
Sterftedatum 13 Maart 1901
Sterfteplek Indianapolis, Indiana
Eerste Dame Caroline Scott (1853–1892)
Mary Scott (1896–1901)
Politieke party Republikein
Visepresident Levi P. Morton
Handtekening Benjamin Harrison Signature-2.svg

Benjamin Harrison (20 Augustus 183313 Maart 1901) was die 23ste President van die Verenigde State. Hy was 'n kleinseun van die president William Henry Harrison. Tydens sy ampstermyn het Noord- en Suid-Dakota (2 November 1889) die 39ste en 40ste, Montana (8 November 1889) die 41ste, Washington (11 November 1889) die 42ste, Idaho (3 Julie 1890) die 43ste en Wyoming (10 Julie 1890) die 44ste deelstaat van die Verenigde State geword. Net onder die presidentskap van George Washington is meer deelstate tot die unie toegelaat.