Gaan na inhoud

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – México ’86
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Meksiko Meksiko
Datums 31 Mei – 29 Junie
Spanne 24 (van 5 konfederasies)
Stadions 12 (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Argentinië Argentinië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Derde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Vierde plek Vlag van België België
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 132 (2.54 per wedstryd)
Bywoning 2 394 031 (46 039 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Engeland Gary Lineker (6 doele)[1]
Beste speler Vlag van Argentinië Diego Maradona
1982
1990

Die 13de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México ’86; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 29 Junie 1986 in Meksiko aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Meksiko en Noord-Amerika gehou is, ná die 1970-toernooi. Meksiko het daarmee die eerste land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het. Daarbenewens was dit die derde agtereenvolgende Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in ’n Spaanstalige land beslis is, ná die toernooie van 1978 in Argentinië en 1982 in Spanje.

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Argentinië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Diego Maradona is as die beste speler van die toernooi aangewys en hy word veral vir sy “hand van god” en “doel van die eeu” tydens die kwarteindrondte teen Engeland onthou; Maradona het altesaam vyf doele vir Argentinië aangeteken en ’n verdere vyf vir sy spanmaats voorberei.[2] Frankryk het in die derde en België in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Italië is in die agtste eindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer Meksiko die kwarteindrondte gehaal het.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Denemarke, Irak en Kanada het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 word ook vir die “Meksikaanse golf” (la ola, “die golf”) onthou wat deur ondersteuners tydens dié toernooi uitgevind is en in wêreldwye sokker gewild geraak het.

Toewysing

[wysig | wysig bron]

Oorspronklik is Colombia op 9 Junie 1974 in Frankfurt am Main, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 in Wes-Duitsland, as gasheerland aangewys, maar nadat die aantal spanne van 16 na 24 verhoog is, was dié land nie meer in staat om die toernooi te organiseer nie. Op 5 November 1982 het Colombia amptelik onttrek. FIFA het op 20 Mei 1983 in Stockholm Meksiko as gasheerland aangewys. Daarmee het dit die eerste land geword, wat die Sokker-Wêreldbekertoernooi vir ’n tweede keer aangebied het. Ander kandidaatlande was Kanada en die Verenigde State.[3]

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Die gasheer Meksiko en die verdedigende kampioen Italië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en AFC (Asië) asook een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen UEFA en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne

[wysig | wysig bron]

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Algerië Algerië 2de 2 1982 Groepfase (1982)
Vlag van Argentinië Argentinië 9de 4 1982 Kampioen (1978)
Vlag van België België 7de 2 1982 Tweede rondte (1982)
Vlag van Brasilië Brasilië 13de 13 1982 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Vlag van Bulgarye Bulgarye 5de 1 1974 Groepfase (1962, 1966, 1970, 1974)
Vlag van Denemarke Denemarke 1ste 1 Debuut
Vlag van Engeland Engeland 8ste 2 1982 Kampioen (1966)
Vlag van Frankryk Frankryk 9de 3 1982 Derde plek (1958)
Vlag van Hongarye Hongarye 9de 3 1982 Naaswenner (1938, 1954)
Vlag van Irak Irak 1ste 1 Debuut
Vlag van Italië Italië 11de 7 1982 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Vlag van Kanada Kanada 1ste 1 Debuut
Vlag van Marokko Marokko 2de 1 1970 Groepfase (1970)
Vlag van Meksiko Meksiko 9de 1 1978 Kwarteindrondte (1970)
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 3de 2 1982 Kwarteindrondte (1958)
Vlag van Paraguay Paraguay 4de 1 1958 Groepfase (1930, 1950, 1958)
Vlag van Pole Pole 5de 4 1982 Derde plek (1974, 1982)
Vlag van Portugal Portugal 2de 1 1966 Derde plek (1966)
Vlag van Skotland Skotland 6de 4 1982 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 6de 2 1982 Vierde plek (1966)
Vlag van Spanje Spanje 7de 3 1982 Vierde plek (1950)
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2de 1 1954 Groepfase (1954)
Vlag van Uruguay Uruguay 8ste 1 1974 Kampioen (1930, 1950)
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 11de 9 1982 Kampioen (1954, 1974)

Stadions

[wysig | wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meksikostad Guadalajara Puebla de Zaragoza
Estadio Azteca Estadio Olímpico Universitario Estadio Jalisco Estadio Cuauhtémoc
19°18′10.7″N 99°9′1.8″W / 19.302972°N 99.150500°W / 19.302972; -99.150500 (Estadio Azteca) 19°19′55″N 99°11′32″W / 19.33194°N 99.19222°W / 19.33194; -99.19222 (Estadio Olímpico Universitario) 20°42′18.1″N 103°19′41.5″W / 20.705028°N 103.328194°W / 20.705028; -103.328194 (Estadio Jalisco) 19°4′41″N 98°9′52″W / 19.07806°N 98.16444°W / 19.07806; -98.16444 (Estadio Cuauhtémoc)
Kapasiteit: 114 600 Kapasiteit: 72 000 Kapasiteit: 66 000 Kapasiteit: 46 000
San Nicolás de los Garza Querétaro
Estadio Universitario Estadio La Corregidora
25°43′21.2″N 100°18′43.1″W / 25.722556°N 100.311972°W / 25.722556; -100.311972 (Estadio Universitario) 20°34′39.6″N 100°21′58.8″W / 20.577667°N 100.366333°W / 20.577667; -100.366333 (Estadio La Corregidora)
Kapasiteit: 44 000 Kapasiteit: 40 785
Monterrey León
Estadio Tecnológico Estadio Nou Camp
25°39′8.2″N 100°17′11.1″W / 25.652278°N 100.286417°W / 25.652278; -100.286417 (Estadio Tecnológico) 21°6′56″N 101°39′27.5″W / 21.11556°N 101.657639°W / 21.11556; -101.657639 (Estadio Nou Camp)
Kapasiteit: 38 000 Kapasiteit: 35 000
Nezahualcóyotl Irapuato Zapopan Toluca
Estadio Neza 86 Estadio Sergio León Chávez Estadio Tres de Marzo Estadio Nemesio Díez
19°24′20.8″N 98°59′13.4″W / 19.405778°N 98.987056°W / 19.405778; -98.987056 (Estadio Neza 86) 20°41′4.5″N 101°21′23″W / 20.684583°N 101.35639°W / 20.684583; -101.35639 (Estadio Sergio León Chávez) 20°41′37.5″N 103°24′58.1″W / 20.693750°N 103.416139°W / 20.693750; -103.416139 (Estadio Tres de Marzo) 19°17′14.3″N 99°40′0.5″W / 19.287306°N 99.666806°W / 19.287306; -99.666806 (Estadio Nemesio Díez)
Kapasiteit: 35 000 Kapasiteit: 32 000 Kapasiteit: 30 000 Kapasiteit: 30 000

Formaat

[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 1986 op die Estadio Azteca in Meksikostad met ’n wedstryd tussen Bulgarye en die verdedigende kampioen Italië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 29 Junie met die eindstryd tussen Argentinië en Wes-Duitsland, waartydens Argentinië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[5]

Kalender

[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Mei/Junie
Sa
31
So
1
Ma
2
Di
3
Wo
4
Do
5
Vr
6
Sa
7
So
8
Ma
9
Di
10
Wo
11
Do
12
Vr
13
Sa
14
Seremonies OS
Groep A 1 1 2 2
Groep B 1 1 1 1 2
Groep C 1 1 1 1 2
Groep D 1 1 1 1 2
Groep E 2 2 2
Groep F 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Junie
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 2 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

[wysig | wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

[wysig | wysig bron]
Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 15 Desember 1985 in die Televisa San Ángel in Meksikostad gehou.

Groepfase

[wysig | wysig bron]

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

[wysig | wysig bron]
Wedstryd tussen Argentinië en Bulgarye
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 1 0 6 2 +4 5
Vlag van Italië Italië 3 1 2 0 5 4 +1 4
Vlag van Bulgarye Bulgarye 3 0 2 1 2 4 –2 2
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 3 0 1 2 4 7 –3 1

31 Mei 1986
12:00
Vlag van Bulgarye Bulgarye 1–1 Vlag van Italië Italië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 96 000
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Sirakof Doelpunt na 85 minute 85' Verslag Doelpunt na 43 minute 43' Altobelli

2 Junie 1986
12:00
Vlag van Argentinië Argentinië 3–1 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Victoriano Sánchez Arminio (Spanje)
Valdano Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 46 minute 46'
Ruggeri Doelpunt na 18 minute 18'
Verslag Doelpunt na 73 minute 73' Park Chang-sun

5 Junie 1986
12:00
Vlag van Italië Italië 1–1 Vlag van Argentinië Argentinië Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 32 000
Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland)
Altobelli Doelpunt na 6 minute 6' (straf) Verslag Doelpunt na 34 minute 34' Maradona

5 Junie 1986
16:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1–1 Vlag van Bulgarye Bulgarye Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Fallaj Al Shanar (Saoedi-Arabië)
Kim Jong-boo Doelpunt na 70 minute 70' Verslag Doelpunt na 11 minute 11' Getof

10 Junie 1986
12:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2–3 Vlag van Italië Italië Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: David Socha (VSA)
Choi Soon-ho Doelpunt na 62 minute 62'
Huh Jung-moo Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 73 minute 73' Altobelli
Doelpunt na 82 minute 82' (e.d.) Cho Kwang-rae

10 Junie 1986
12:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Berny Ulloa Morera (Costa Rica)
Valdano Doelpunt na 3 minute 3'
Burruchaga Doelpunt na 76 minute 76'
Verslag

Groep B

[wysig | wysig bron]
Wedstryd tussen Meksiko en Paraguay
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Meksiko Meksiko 3 2 1 0 4 2 +2 5
Vlag van Paraguay Paraguay 3 1 2 0 4 3 +1 4
Vlag van België België 3 1 1 1 5 5 ±0 3
Vlag van Irak Irak 3 0 0 3 1 4 –3 0

3 Junie 1986
12:00
Vlag van België België 1–2 Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 110 000
Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië)
Vandenbergh Doelpunt na 45 minute 45' Verslag Doelpunt na 23 minute 23' Quirarte
Doelpunt na 39 minute 39' Sánchez

4 Junie 1986
12:00
Vlag van Paraguay Paraguay 1–0 Vlag van Irak Irak Estadio Nemesio Díez, Toluca
Toeskouers: 24 000
Skeidsregter: Edwin Picon-Ackong (Mauritius)
Romero Doelpunt na 35 minute 35' Verslag

7 Junie 1986
12:00
Vlag van Meksiko Meksiko 1–1 Vlag van Paraguay Paraguay Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 600
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Flores Doelpunt na 3 minute 3' Verslag Doelpunt na 85 minute 85' Romero

8 Junie 1986
12:00
Vlag van Irak Irak 1–2 Vlag van België België Estadio Nemesio Díez, Toluca
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia)
Radhi Doelpunt na 59 minute 59' Verslag Doelpunt na 16 minute 16' Scifo
Doelpunt na 21 minute 21' (straf) Claesen

11 Junie 1986
12:00
Vlag van Paraguay Paraguay 2–2 Vlag van België België Estadio Nemesio Díez, Toluca
Toeskouers: 16 000
Skeidsregter: Bogdan Dotchev (Bulgarye)
Cabañas Doelpunt na 50 minute 50', Doelpunt na 76 minute 76' Verslag Doelpunt na 30 minute 30' Vercauteren
Doelpunt na 59 minute 59' Veyt

11 Junie 1986
12:00
Vlag van Irak Irak 0–1 Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 103 763
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Verslag Doelpunt na 54 minute 54' Quirarte

Groep C

[wysig | wysig bron]
Wedstryd tussen Kanada en Frankryk
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 3 2 1 0 9 1 +8 5
Vlag van Frankryk Frankryk 3 2 1 0 5 1 +4 5
Vlag van Hongarye Hongarye 3 1 0 2 2 9 –7 2
Vlag van Kanada Kanada 3 0 0 3 0 5 –5 0

1 Junie 1986
16:00
Vlag van Kanada Kanada 0–1 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: Hernán Silva (Chili)
Verslag Doelpunt na 79 minute 79' Papin

2 Junie 1986
12:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 6–0 Vlag van Hongarye Hongarye Estadio Sergio León Chavez, Irapuato
Toeskouers: 16 500
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Jakowenko Doelpunt na 2 minute 2'
Aleinikof Doelpunt na 4 minute 4'
Belanof Doelpunt na 24 minute 24' (straf)
Jaremtsjoek Doelpunt na 66 minute 66', Doelpunt na 73 minute 73'
Rodionof Doelpunt na 80 minute 80'
Verslag

5 Junie 1986
12:00
Vlag van Frankryk Frankryk 1–1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 36 540
Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië)
Fernández Doelpunt na 60 minute 60' Verslag Doelpunt na 53 minute 53' Rats

6 Junie 1986
12:00
Vlag van Hongarye Hongarye 2–0 Vlag van Kanada Kanada Estadio Sergio León Chavez, Irapuato
Toeskouers: 13 800
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Esterházy Doelpunt na 2 minute 2'
Détári Doelpunt na 75 minute 75'
Verslag

9 Junie 1986
12:00
Vlag van Hongarye Hongarye 0–3 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 31 420
Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal)
Verslag Doelpunt na 29 minute 29' Stopyra
Doelpunt na 62 minute 62' Tigana
Doelpunt na 84 minute 84' Rocheteau

9 Junie 1986
12:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2–0 Vlag van Kanada Kanada Estadio Sergio León Chavez, Irapuato
Toeskouers: 14 200
Skeidsregter: Idriss Traore (Mali)
Blokhin Doelpunt na 58 minute 58'
Zawarof Doelpunt na 74 minute 74'
Verslag

Groep D

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Brasilië Brasilië 3 3 0 0 5 0 +5 6
Vlag van Spanje Spanje 3 2 0 1 5 2 +3 4
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 3 0 1 2 2 6 –4 1
Vlag van Algerië Algerië 3 0 1 2 1 5 –4 1

1 Junie 1986
12:00
Vlag van Spanje Spanje 0–1 Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 35 748
Skeidsregter: Chris Bambridge (Australië)
Verslag Doelpunt na 62 minute 62' Sócrates

3 Junie 1986
12:00
Vlag van Algerië Algerië 1–1 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Estadio Tres de Marzo, Guadalajara
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Waleri Butenko (Sowjetunie)
Zidane Doelpunt na 59 minute 59' Verslag Doelpunt na 6 minute 6' Whiteside

6 Junie 1986
12:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Vlag van Algerië Algerië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala)
Careca Doelpunt na 66 minute 66' Verslag

7 Junie 1986
12:00
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 1–2 Vlag van Spanje Spanje Estadio Tres de Marzo, Guadalajara
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Horst Brummeier (Oostenryk)
Clarke Doelpunt na 46 minute 46' Verslag Doelpunt na 1 minute 1' Butragueño
Doelpunt na 18 minute 18' Salinas

12 Junie 1986
12:00
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 0–3 Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 51 000
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Verslag Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 87 minute 87' Careca
Doelpunt na 42 minute 42' Josimar

12 Junie 1986
12:00
Vlag van Algerië Algerië 0–3 Vlag van Spanje Spanje Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 23 980
Skeidsregter: Shizuo Takada (Japan)
Verslag Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 68 minute 68' Calderé
Doelpunt na 70 minute 70' Eloy

Groep E

[wysig | wysig bron]
Wedstryd tussen Uruguay en Wes-Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Denemarke Denemarke 3 3 0 0 9 1 +8 6
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 1 1 1 3 4 –1 3
Vlag van Uruguay Uruguay 3 0 2 1 2 7 –5 2
Vlag van Skotland Skotland 3 0 1 2 1 3 –2 1

4 Junie 1986
12:00
Vlag van Uruguay Uruguay 1–1 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 30 500
Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye)
Alzamendi Doelpunt na 4 minute 4' Verslag Doelpunt na 84 minute 84' Allofs

4 Junie 1986
16:00
Vlag van Skotland Skotland 0–1 Vlag van Denemarke Denemarke Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Lajos Nemeth (Hongarye)
Verslag Doelpunt na 57 minute 57' Elkjær Larsen

8 Junie 1986
12:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2–1 Vlag van Skotland Skotland Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 30 000
Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië)
Völler Doelpunt na 23 minute 23'
Allofs Doelpunt na 49 minute 49'
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' Strachan

8 Junie 1986
16:00
Vlag van Denemarke Denemarke 6–1 Vlag van Uruguay Uruguay Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl
Toeskouers: 26 500
Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko)
Elkjær Larsen Doelpunt na 11 minute 11', Doelpunt na 67 minute 67', Doelpunt na 80 minute 80'
Lerby Doelpunt na 41 minute 41'
Laudrup Doelpunt na 52 minute 52'
J. Olsen Doelpunt na 88 minute 88'
Verslag Doelpunt na 45 minute 45' (straf) Francescoli

13 Junie 1986
12:00
Vlag van Denemarke Denemarke 2–0 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
J. Olsen Doelpunt na 43 minute 43' (straf)
Eriksen Doelpunt na 62 minute 62'
Verslag

13 Junie 1986
12:00
Vlag van Skotland Skotland 0–0 Vlag van Uruguay Uruguay Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Verslag

Groep F

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Marokko Marokko 3 1 2 0 3 1 +2 4
Vlag van Engeland Engeland 3 1 1 1 3 1 +2 3
Vlag van Pole Pole 3 1 1 1 1 3 –2 3
Vlag van Portugal Portugal 3 1 0 2 2 4 –2 2

2 Junie 1986
16:00
Vlag van Marokko Marokko 0–0 Vlag van Pole Pole Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 19 900
Skeidsregter: José Luis Martínez Bazán (Uruguay)
Verslag

3 Junie 1986
16:00
Vlag van Portugal Portugal 1–0 Vlag van Engeland Engeland Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 23 000
Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland)
Carlos Manuel Doelpunt na 76 minute 76' Verslag

6 Junie 1986
16:00
Vlag van Engeland Engeland 0–0 Vlag van Marokko Marokko Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 20 200
Skeidsregter: Gabriel González (Paraguay)
Verslag

7 Junie 1986
16:00
Vlag van Pole Pole 1–0 Vlag van Portugal Portugal Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 19 915
Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië)
Smolarek Doelpunt na 68 minute 68' Verslag

11 Junie 1986
16:00
Vlag van Engeland Engeland 3–0 Vlag van Pole Pole Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 22 700
Skeidsregter: André Daina (Switserland)
Lineker Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 14 minute 14', Doelpunt na 34 minute 34' Verslag

11 Junie 1986
16:00
Vlag van Portugal Portugal 1–3 Vlag van Marokko Marokko Estadio Tres de Marzo, Guadalajara
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Alan Snoddy (Noord-Ierland)
Diamantino Doelpunt na 80 minute 80' Verslag Doelpunt na 19 minute 19', Doelpunt na 26 minute 26' Khairi
Doelpunt na 62 minute 62' Merry Krimau

Ranglys van die derde plek spanne

[wysig | wysig bron]
Land Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van België België B 3 1 1 1 5 5 ±0 3
Vlag van Pole Pole F 3 1 1 1 1 3 –2 3
Vlag van Bulgarye Bulgarye A 3 0 2 1 2 4 –2 2
Vlag van Uruguay Uruguay E 3 0 2 1 2 7 –5 2
Vlag van Hongarye Hongarye C 3 1 0 2 2 9 –7 2
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland D 3 0 1 2 2 6 –4 1

Uitklopfase

[wysig | wysig bron]
Diego Maradona se bekende “hand van god”-doel vir Argentinië in die kwarteindstryd teen Engeland
Maradona nadat hy sy beslissende “doel van die eeu” in dieselfde wedstryd teen Engeland aangeteken het
Jorge Burruchaga teken in die eindstryd die wendoel vir Argentinië teen Wes-Duitsland aan
Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
16 Junie – Puebla de Zaragoza            
 Vlag van Argentinië Argentinië  1
22 Junie – Meksikostad
 Vlag van Uruguay Uruguay  0  
 Vlag van Argentinië Argentinië  2
18 Junie – Meksikostad
   Vlag van Engeland Engeland  1  
 Vlag van Engeland Engeland  3
25 Junie – Meksikostad
 Vlag van Paraguay Paraguay  0  
 Vlag van Argentinië Argentinië  2
18 Junie – Santiago de Querétaro
   Vlag van België België  0  
 Vlag van Denemarke Denemarke  1
22 Junie – Puebla de Zaragoza
 Vlag van Spanje Spanje  5  
 Vlag van Spanje Spanje  1
(4)
15 Junie – León
   Vlag van België België  1
(5)
 
 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie  3
29 Junie – Meksikostad
 Vlag van België België  4  
 Vlag van Argentinië Argentinië  3
16 Junie – Guadalajara
   Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  2
 Vlag van Brasilië Brasilië  4
21 Junie – Guadalajara
 Vlag van Pole Pole  0  
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
(3)
17 Junie – Meksikostad
   Vlag van Frankryk Frankryk  1
(4)
 
 Vlag van Italië Italië  0
25 Junie – Guadalajara
 Vlag van Frankryk Frankryk  2  
 Vlag van Frankryk Frankryk  0
17 Junie – Monterrey
   Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  2   derde plek
 Vlag van Marokko Marokko  0
21 Junie – Monterrey 28 Junie – Puebla de Zaragoza
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1  
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  0
(4)
 Vlag van Frankryk Frankryk  4
15 Junie – Meksikostad
   Vlag van Meksiko Meksiko  0
(1)
   Vlag van België België  2
 Vlag van Meksiko Meksiko  2
 Vlag van Bulgarye Bulgarye  0  

Agtste eindrondte

[wysig | wysig bron]

15 Junie 1986
12:00
Vlag van Meksiko Meksiko 2–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 580
Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië)
Negrete Doelpunt na 34 minute 34'
Servín Doelpunt na 61 minute 61'
Verslag

15 Junie 1986
16:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 3–4 (e.t.) Vlag van België België Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 32 277
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Belanof Doelpunt na 27 minute 27', Doelpunt na 70 minute 70', Doelpunt na 111 minute 111' (straf) Verslag Doelpunt na 56 minute 56' Scifo
Doelpunt na 77 minute 77' Ceulemans
Doelpunt na 102 minute 102' Demol
Doelpunt na 110 minute 110' Claesen

16 Junie 1986
12:00
Vlag van Brasilië Brasilië 4–0 Vlag van Pole Pole Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland)
Sócrates Doelpunt na 30 minute 30' (straf)
Josimar Doelpunt na 55 minute 55'
Edinho Doelpunt na 79 minute 79'
Careca Doelpunt na 83 minute 83' (straf)
Verslag

16 Junie 1986
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1–0 Vlag van Uruguay Uruguay Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 26 000
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Pasculli Doelpunt na 42 minute 42' Verslag

17 Junie 1986
12:00
Vlag van Italië Italië 0–2 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië)
Verslag Doelpunt na 15 minute 15' Platini
Doelpunt na 57 minute 57' Stopyra

17 Junie 1986
16:00
Vlag van Marokko Marokko 0–1 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 19 800
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Verslag Doelpunt na 87 minute 87' Matthäus

18 Junie 1986
12:00
Vlag van Engeland Engeland 3–0 Vlag van Paraguay Paraguay Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 98 728
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Lineker Doelpunt na 31 minute 31', Doelpunt na 73 minute 73'
Beardsley Doelpunt na 56 minute 56'
Verslag

18 Junie 1986
16:00
Vlag van Denemarke Denemarke 1–5 Vlag van Spanje Spanje Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 38 500
Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland)
J. Olsen Doelpunt na 33 minute 33' (straf) Verslag Doelpunt na 43 minute 43', Doelpunt na 56 minute 56', Doelpunt na 80 minute 80', Doelpunt na 88 minute 88' (straf) Butragueño
Doelpunt na 68 minute 68' (straf) Goikoetxea

Kwarteindrondte

[wysig | wysig bron]

21 Junie 1986
12:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–1 (e.t.) Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië)
Careca Doelpunt na 17 minute 17'
Strafskoppe
Sócrates Missed
Alemão Scored
Zico Scored
Branco Scored
Júlio César Missed
Verslag
Strafskoppe
3–4
Doelpunt na 40 minute 40' Platini
Strafskoppe
Scored Stopyra
Scored Amoros
Scored Bellone
Missed Platini
Scored Fernández

21 Junie 1986
16:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 0–0 (e.t.) Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 41 700
Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia)
Strafskoppe
Allofs Scored
Brehme Scored
Matthäus Scored
Littbarski Scored
Verslag
Strafskoppe
4–1
Strafskoppe
Scored Negrete
Missed Quirarte
Missed Servín

22 Junie 1986
12:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–1 Vlag van Engeland Engeland Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 580
Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië)
Maradona Doelpunt na 51 minute 51', Doelpunt na 55 minute 55' Verslag Doelpunt na 81 minute 81' Lineker

22 Junie 1986
16:00
Vlag van Spanje Spanje 1–1 (e.t.) Vlag van België België Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Señor Doelpunt na 85 minute 85'
Strafskoppe
Señor Scored
Eloy Missed
Chendo Scored
Butragueño Scored
Víctor Scored
Verslag
Strafskoppe
4–5
Doelpunt na 35 minute 35' Ceulemans
Strafskoppe
Scored Claesen
Scored Scifo
Scored Broos
Scored Vervoort
Scored L. Van der Elst

Halfeindrondte

[wysig | wysig bron]

25 Junie 1986
12:00
Vlag van Frankryk Frankryk 0–2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Verslag Doelpunt na 9 minute 9' Brehme
Doelpunt na 89 minute 89' Völler

25 Junie 1986
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–0 Vlag van België België Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 500
Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko)
Maradona Doelpunt na 51 minute 51', Doelpunt na 63 minute 63' Verslag

Klein finale (om die derde plek)

[wysig | wysig bron]

28 Junie 1986
12:00
Vlag van Frankryk Frankryk 4–2 (e.t.) Vlag van België België Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 21 000
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Ferreri Doelpunt na 27 minute 27'
Papin Doelpunt na 43 minute 43'
Genghini Doelpunt na 104 minute 104'
Amoros Doelpunt na 111 minute 111' (straf)
Verslag Doelpunt na 11 minute 11' Ceulemans
Doelpunt na 73 minute 73' Claesen

Eindstryd

[wysig | wysig bron]

29 Junie 1986
12:00
Vlag van Argentinië Argentinië 3–2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 600
Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië)
Brown Doelpunt na 23 minute 23'
Valdano Doelpunt na 55 minute 55'
Burruchaga Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag Doelpunt na 74 minute 74' Rummenigge
Doelpunt na 80 minute 80' Völler


Sokkerwêreldkampioen 1986
Vlag van Argentinië Argentinië

FIFA se terugwerkende ranglys

[wysig | wysig bron]

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 1986-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Meksiko
Diego Maradona wys die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat Argentinië die toernooi gewen het
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Argentinië Argentinië A 7 6 1 0 14 5 +9 13
2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland E 7 3 2 2 8 7 +1 8
3 Vlag van Frankryk Frankryk C 7 4 2 1 12 6 +6 10
4 Vlag van België België B 7 2 2 3 12 15 −3 6
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Brasilië Brasilië D 5 4 1 0 10 1 +9 9
6 Vlag van Meksiko Meksiko B 5 3 2 0 6 2 +4 8
7 Vlag van Spanje Spanje D 5 3 1 1 11 4 +7 7
8 Vlag van Engeland Engeland F 5 2 1 2 7 3 +4 5
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Vlag van Denemarke Denemarke E 4 3 0 1 10 6 +4 6
10 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie C 4 2 1 1 12 5 +7 5
11 Vlag van Marokko Marokko F 4 1 2 1 3 2 +1 4
12 Vlag van Italië Italië A 4 1 2 1 5 6 −1 4
13 Vlag van Paraguay Paraguay B 4 1 2 1 4 6 −2 4
14 Vlag van Pole Pole F 4 1 1 2 1 7 −6 3
15 Vlag van Bulgarye Bulgarye A 4 0 2 2 2 6 −4 2
16 Vlag van Uruguay Uruguay E 4 0 2 2 2 8 −6 2
In die groepfase uitgeskakel
17 Vlag van Portugal Portugal F 3 1 0 2 2 4 −2 2
18 Vlag van Hongarye Hongarye C 3 1 0 2 2 9 −7 2
19 Vlag van Skotland Skotland E 3 0 1 2 1 3 −2 1
20 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea A 3 0 1 2 4 7 −3 1
21 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland D 3 0 1 2 2 6 −4 1
22 Vlag van Algerië Algerië D 3 0 1 2 1 5 −4 1
23 Vlag van Irak Irak B 3 0 0 3 1 4 −3 0
24 Vlag van Kanada Kanada C 3 0 0 3 0 5 −5 0

Meeste doele aangeteken

[wysig | wysig bron]

Meeste doele aangeteken:[1]

Rang Speler Doele
1 Vlag van Engeland Gary Lineker 6
2 Vlag van Spanje Emilio Butragueño 5
Vlag van Brasilië Careca 5
Vlag van Argentinië Diego Maradona 5
5 Vlag van Italië Alessandro Altobelli 4
Vlag van Sowjetunie Igor Belanof 4
Vlag van Denemarke Preben Elkjær Larsen 4
Vlag van Argentinië Jorge Valdano 4
9 Vlag van België Jan Ceulemans 3
Vlag van België Nico Claesen 3
Vlag van Denemarke Jesper Olsen 3
Vlag van Wes-Duitsland Rudi Völler 3
Rang Speler Doele
13 Vlag van Frankryk Jean-Pierre Papin 2
Vlag van Marokko Abderrazak Khairi 2
Vlag van Brasilië Josimar 2
Vlag van Spanje Ramón Calderé 2
Vlag van Brasilië Sócrates 2
Vlag van Paraguay Romero 2
Vlag van Paraguay Roberto Cabañas 2
Vlag van Argentinië Jorge Burruchaga 2
Vlag van Frankryk Yannick Stopyra 2
Vlag van Meksiko Fernando Quirarte 2
Vlag van Frankryk Michel Platini 2
Vlag van België Enzo Scifo 2
Vlag van Wes-Duitsland Klaus Allofs 2
Gary Lineker

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2018. Besoek op 6 Junie 2018.
  2. (en) "1986 FIFA World Cup Mexico – Overview". FIFA. 23 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  3. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  4. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
  5. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  6. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  7. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.

Verdere leesstof

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034