Helmknorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Helmknorhaan
'n Helmknorhaan
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Dactylopteridae
Genus: Dactyloptena
Spesie: D. orientalis
Binomiale naam
Dactyloptena orientalis
(Cuvier, 1829)[1]

Die Helmknorhaan (Dactyloptena orientalis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Oriental helmet gurnard.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se eerste dorsale vin stekel is agter die kop en die tweede is verder agter. Daar is donker kolle en blou lyne op die middelste gedeeltes van die borsvinne.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Bailley, Nicolas (2013). “Dactyloptena orientalis (Cuvier, 1829)”. World Register of Marine Species. URL besoek op 2013-12-21.