Hoedespeld-lukwart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hoedespeld-lukwart
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. pyriformis
Binomiale naam
Oxyanthus pyriformis
(Hochst.) Skeels

Die Hoedespeld-lukwart (Oxyanthus pyriformis) is 'n plant wat as struik voorkom maar ook as 'n boom groei wat tot 10 m hoog word. Dit groei in die vogtige immergroenwoude van KwaZulu-Natal. Die blomme is wit en aantreklik met buise van tot 7 cm lank. Die vrugte is sag en word tot 4 cm lank. Hulle is geel tot ligrooi wanneer hulle ryp is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]