Holly Country

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Holly Country
Ligging van Holly Country op 'n kaart (Vrystaat)
Holly Country
Holly Country
 Holly Country se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°55′55″S 27°55′02″O / 26.93194°S 27.91722°O / -26.93194; 27.91722Koördinate: 26°55′55″S 27°55′02″O / 26.93194°S 27.91722°O / -26.93194; 27.91722
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Fezile Dabi
Munisipaliteit Metsimaholo
Stigting 1889
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,39 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 586
 - Digtheid 422/km² (1 093/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 75.8%
 • Indiër/Asiër 2.2%
 • Swart 21.5%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 64.5%
 • Engels 10.5%
 • Sotho 6.6%
 • Noord-Sotho 3.4%
 • Ander 15.0%
Poskode (strate) 1946
Skakelkode(s) 016

Holly Country, tot 1996 bekend as die Coalbrookmyndorp,[2] is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die nedersetting, geleë sowat 5 km van Sasolburg, is 'n voormalige steenkoolmyn en was waarskynlik genoem na Coalbrookdale in Engeland. Dit was die toneel van die Coalbrookmynramp op 21 Januarie 1960 toe 435 werkers lewendig begrawe is toe die myn in duie gestort het.[3]

Richard Hse, 'n Taiwanese sakeman, het die ou myndorpie uitgekoop in Oktober 1996. Hy het dit herdoop en die plek omskep in 'n hele aantal fabrieke insluitend klere-, skoene-, stoof-, hout- en papierfabrieke en 'n gholfbaan.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Holly Country". Sensus 2011. 
  2. 2,0 2,1 "Monument pays tribute to miners". News24 South Africa. 2000-11-04. Besoek op 29 April 2013. 
  3. "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 118.