Vierfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vierfontein
Ligging van Vierfontein op 'n kaart (Vrystaat)
Vierfontein
Vierfontein
 Vierfontein se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°05′50″S 26°46′33″O Koördinate: 27°05′50″S 26°46′33″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Fezile Dabi
Munisipaliteit Moqhaka
Oppervlak[1]
 - Dorp 8,21 km²  (3,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 825
 - Digtheid 100/km² (259/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 20.1%
 • Kleurling 0.1%
 • Blank 79.6%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 75.2%
 • Sotho 16.1%
 • Engels 4.7%
 • Tswana 2.1%
 • Ander 1.9%
Poskode (straat) 2615
Poskode (posbus) 2615
Skakelkode(s) 018

Vierfontein is 'n dorp in die noorde van die Vrystaat, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 825 gehad, waarvan 657 (79,6%) Blank was.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Vierfontein”. Sensus 2011.