Tweeling, Vrystaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tweeling
Tweeling-luglyn, Vrystaat.jpg
Tweeling is in Vrystaat
Tweeling
Tweeling
 Tweeling se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°33′S 28°31′O / 27.550°S 28.517°O / -27.550; 28.517Koördinate: 27°33′S 28°31′O / 27.550°S 28.517°O / -27.550; 28.517
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1918
Oppervlak
 • Totaal2,83 km2 (1,09 vk. myl)
Hoogte
1 600 m (5 200 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal821
 • Digtheid290/km2 (800/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Blank3.8%
 • Indiër/Asiër0.4%
 • Kleurling1.7%
 • Swart93.9%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Sotho45.2%
 • Afrikaans36.1%
 • Zoeloe8.9%
 • Engels5.0%
 • Ander4.8%
Poskode (strate)
9820
Poskode (posbusse)
9820
Skakelkode058

Die dorp Tweeling in die Oos-Vrystaat is tussen Reitz en Frankfort geleë. Die Liebenbergsvleirivier wat water vanaf die Lesotho-Hoogland-waterprojek na die Vaaldam herlei, loop naby die dorp verby. Tweeling is in 1918 gestig en die dorp se naam verwys na twee eenderste koppies in die area. Naby die dorp is die historiese Geloftefeesterrein.

Boorlinge[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tweeling". Sensus 2011.