Viljoensdrif
Voorkoms
Viljoensdrif | |
---|---|
Viljoensdrif se stasie in 1898 | |
Koördinate: 26°44′0″S 27°55′0″O / 26.73333°S 27.91667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Metsimaholo |
Stigting | 1889 |
Oppervlak | |
• Totaal | 63,30 km2 (24,44 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 751 |
• Digtheid | 12/km2 (30/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 6.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 1.5% |
• Swart mense | 73.8% |
• Ander | 17.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 28.5% |
• Zoeloe | 20.1% |
• Xhosa | 17.4% |
• Afrikaans | 10.2% |
• Ander | 23.8% |
Skakelkode | 016 |
Viljoensdrif is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 10 km noordoos van Sasolburg en baie naby aan Vereeniging in Gauteng geleë.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Viljoensdrif". Sensus 2011.