Kragbron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kragbron
Kragbron is in Vrystaat
Kragbron
Kragbron
 Kragbron se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°44′0″S 27°55′0″O / 26.73333°S 27.91667°O / -26.73333; 27.91667Koördinate: 26°44′0″S 27°55′0″O / 26.73333°S 27.91667°O / -26.73333; 27.91667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Stigting1889
Oppervlak
 • Totaal6,34 km2 (2,45 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 059
 • Digtheid167/km2 (430/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Blank83.9%
 • Indiër/Asiër0.8%
 • Kleurling2.8%
 • Swart11.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 82.0%
 • Engels 7.3%
 • Sotho 7.0%
 • Zoeloe 1.5%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
1946
Poskode (posbusse)
1946
Skakelkode016

Kragbron is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê 5 km suidoos van Sasolburg.

Kragbron is 'n voormalige steenkoolmyndorp tussen Sasolburg en Heilbron,[2] en is die tuiste van twee buitewerkinggestelde kragstasies, Taaibos en Highveld, wat onaktief is sedert 1994.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kragbron". Sensus 2011.
  2. "Free State candidate for first dedicated cargo airport in SA". Free State Business Bulletin. Besoek op 9 Augustus 2015.
  3. "Taaibos Power Station" (in Engels). Eskom. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2016. Besoek op 9 Augustus 2015.