Jarno Trulli
Voorkoms
Jarno Trulli | |
---|---|
Trulli by die 2010 Maleisiese Grand Prix
| |
Geboortedatum | 13 Julie 1974 |
Geboorteplek | Pescara, Italië |
Nasionaliteit | Italianer |
Aktiewe jare | 1997-2011 |
Ou span(ne) | Minardi, Prost, Jordan, Renault, Toyota, Lotus |
Motornommer | 6 |
Inskrywings | 256 (252 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 1 |
Podiums | 11 |
Loopbaanpunte | 246,5 |
Voorste wegspronge | 4 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 1997 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2004 Monaco Grand Prix |
Laaste wen | 2004 Monaco Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2011 Brasiliaanse Grand Prix |
Jarno Trulli (gebore in Pescara, Italië op 13 Julie 1974) is 'n voormalige Formule Eenrenjaer van Italië.