Monaco Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Monaco Grand Prix (Frans: Grand Prix de Monaco) is 'n Formule Eenmotorwedren wat elke jaar op die Circuit de Monaco beslis word. Dit is een van die langslopende byeenkomste op die Formule Een-kalender, saam met die Britse Grand Prix, Italiaanse Grand Prix en die Belgiese Grand Prix.

Sedert dit in 1929 gehou is, word dit as een van die belangrikste en mees gesogte motorrenne ter wêreld beskou, en saam met die Indianapolis 500 en die Le Mans 24 uur, vorm dit die sg. "Trippelkroon van Motorsport".

Die wedren vind op die smal strate van Monte Carlo plaas, met baie hoogteverskille en skerp draaie sowel as 'n lang tonnel, wat dit een van die veeleisendste bane in Formule Een maak. Ten spyte van 'n relatief lae gemiddelde spoed, is dit 'n gevaarlike plek om te jaag. Dit is die enigste Grand Prix wat nie voldoen aan die FIA se vereiste minimumafstand van 305 kilometer (190 myl) nie. Die ren word jaarliks slegs op die kalender gehou weens "die baan se buitengewone ligging van glans en prestige".

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Monte Carlo Formula 1 track map.svg
Jaar Renjaer Vervaardiger
2017 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2015 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
2014 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
2012 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault
2010 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault
2009 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn–Mercedes
2008 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
2007 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Mercedes
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault
2005 Vlag van Finland Kimi Räikkönen McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Italië Jarno Trulli Renault
2003 Vlag van Colombia Juan Pablo Montoya Williams-BMW
2002 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard McLaren-Mercedes
2001 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
2000 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard McLaren-Mercedes
1999 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1998 Vlag van Finland Mika Häkkinen McLaren-Mercedes
1997 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1996 Vlag van Frankryk Olivier Panis Ligier-Mugen-Honda
1995 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Renault
1994 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford
1993 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1992 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1991 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1990 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1989 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1988 Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-Honda
1987 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Lotus-Honda
1986 Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-TAG
1985 Flag of France.svg Alain Prost McLaren-TAG
1984 Flag of France.svg Alain Prost McLaren-TAG
1983 Flag of Finland.svg Keke Rosberg Williams-Ford
1982 Flag of Italy.svg Riccardo Patrese Brabham-Ford
1981 Flag of Canada.svg Gilles Villeneuve Ferrari
1980 Flag of Argentina.svg Carlos Reutemann Williams-Ford
1979 Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Ferrari
1978 Flag of France.svg Patrick Depailler Tyrrell-Ford
1977 Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Wolf-Ford
1976 Flag of Austria.svg Niki Lauda Ferrari
1975 Flag of Austria.svg Niki Lauda Ferrari
1974 Flag of Sweden.svg Ronnie Peterson Lotus-Ford
1973 Flag of the United Kingdom.svg Jackie Stewart Tyrrell-Ford
1972 Flag of France.svg Jean-Pierre Beltoise BRM
1971 Flag of the United Kingdom.svg Jackie Stewart Tyrrell-Ford
1970 Flag of Austria.svg Jochen Rindt Lotus-Ford
1969 Flag of the United Kingdom.svg Graham Hill Lotus-Ford
1968 Flag of the United Kingdom.svg Graham Hill Lotus-Ford
1967 Flag of New Zealand.svg Denny Hulme Brabham-Repco
1966 Flag of the United Kingdom.svg Jackie Stewart BRM
1965 Flag of the United Kingdom.svg Graham Hill BRM
1964 Flag of the United Kingdom.svg Graham Hill BRM
1963 Flag of the United Kingdom.svg Graham Hill BRM
1962 Flag of New Zealand.svg Bruce McLaren Cooper-Climax
1961 Flag of the United Kingdom.svg Stirling Moss Lotus-Climax
1960 Flag of the United Kingdom.svg Stirling Moss Lotus-Climax
1959 Flag of Australia.svg Jack Brabham Cooper-Climax
1958 Flag of France.svg Maurice Trintignant Cooper-Climax
1957 Flag of Argentina.svg Juan Manuel Fangio Maserati
1956 Flag of the United Kingdom.svg Stirling Moss Maserati
1955 Flag of France.svg Maurice Trintignant Ferrari
1954
-
1951
Wedren het nie plaasgevind nie
1950 Flag of Argentina.svg Juan Manuel Fangio Alfa Romeo
1949 Wedren het nie plaasgevind nie
'n Pienk agtergrond dui aan dat die Grand Prix nie deel
uitgemaak het van die Formule Eenwêreldkampioenskap nie.
1948 Flag of Italy.svg Giuseppe Farina Maserati
1947

1938
Wedren het nie plaasgevind nie
1937 Vlag van Duitse Keiserryk Manfred von Brauchitsch Mercedes-Benz
1936 Vlag van Duitse Keiserryk Rudolf Caracciola Mercedes-Benz
1935 Vlag van Italië Luigi Fagioli Mercedes-Benz
1934 Flag of France.svg Guy Moll Alfa Romeo
1933 Vlag van Italië Achille Varzi Bugatti
1932 Vlag van Italië Tazio Nuvolari Alfa Romeo
1931 Flag of Monaco.svg Louis Chiron Bugatti
1930 Flag of France.svg René Dryfus Bugatti
1929 Flag of the United Kingdom.svg William Grover-Williams Mercedes-Benz

Koördinate: 43°44′04″N 07°25′17″O / 43.73444°N 7.42139°O / 43.73444; 7.42139