Kaapse seepaling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaapse seepaling
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Elopomorpha
Orde: Anguilliformes
Familie: Congridae
Genus: Conger
Spesie: C. wilsoni
Binomiale naam
Conger wilsoni
(Bloch & Schneider, 1801)
Sinonieme
  • Conger conger (non Linnaeus, 1758)
  • Gymnothorax wilsoni Bloch & Schneider, 1801
  • Leptocephalus wilsoni (Bloch & Schneider, 1801)

Die Kaapse seepaling (Conger wilsoni) is 'n vis wat voorkom vanaf Knysna tot by Mosambiek. Dit kom ook voor in die Maldives en Gougheiland. In Engels staan die vis bekend as die Cape Conger.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die paling se snoet is langer as wat die oog groot is en die stert is langer as die kop en lyf saam. Die vis is bruinerig grys van kleur en room kleurig aan die onderkant. Die vinne se rante is swart. Die vis kan tot 1.5 m lank word en weeg dan 15 kg.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle leef in strandmere en sagte bodems tot op 30 m. Die visse is meer aktief snags en vreet vis en skaaldiere. Die vis is eetbaar en gevaarlik.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]